Thursday, 01 March 2007
Klavier en keyboards
My verlof vir volgende week is goedgekeur en alles is ready vir die groot klavier en keyboard recordings. Ek gaan hopelik vanaand of moreoggend die verwerkings soos dit sover is kry by Jake en dan kan ek bietjie oefen die naweek. Kan nie wag nie. Dan kan ek nou uiteindelik bietjie vir almal speel hoe dit sover klink :)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment