Friday, 13 April 2007

Gedagte vir die dag

Wel, so elke nou en dan leer mens iets wat jy klaar geleer het. Yip, 'n mens is nie 'n donkie, want 'n donkie stamp sy kop net een keer.

OK, die kriptiese leidrade is nou verby. Op 'n ernstiger noot is dit weer tyd om dinge te vat soos dit gebeur en ook te geniet soos dit gebeur. Om op te hou worry en alles te probeer manage. Ja ja, weet dis obvious. Snaaks hoe Matt 6 se moenie worry nie, so 'n belangrike en moeilike ding is vir ons control freaks. Miskien moet ek 'n support groep begin met die naam "Donkies Anonymous" :)

Wel, hierdie donkie is nou vir eers, of soos Cas sĂȘ, tot more klaar gemanage.

No comments: