Wednesday, 11 April 2007

Mixing it up

Die exciting nuus is dat ons nou besig is met die mixing. Klink baie cool!! Na ek "Oral is my God" nou gehoor het, is dit verseker die album titel. Dit is net te cool om nie te wees nie :)

Hier is 'n foto van die laaste vocal recordings:

No comments: