Friday, 24 August 2007

Nuwe rekords vir WINS


WINS het gister nuwe rekordgetalle besoekers en pageviews gehad met 22 besoekers en 60 pageviews. Wow!! Toe ons begin het was ons gelukkig gewees as 5 mense 'n week op die site kom. Die google page rank is ok op na 5/10. Amazing :)

www.wins.co.za

No comments: