Tuesday, 30 October 2007

Oktober oor die algemeen

Ek en Carina van Radio Lichtenburg
Mmm, sien ek het so bietjie lanklaas enigiets geskryf :) Kon nog nooit 'n dagboek aan die gang hou nie, so ek skat hierdie is klaar 'n verbetering op vorige efforts :) Nogal heelwat stuff gebeur het die afgelope maand, so hier is so 'n paar hoogtepunte:

* Onderhoud gehad met Radio Lichtenburg op Aardklop (of sal ek se Natklop)
* Awesome gigs gehad by Mekuno se Oktober celebration en by Kruik gemeente in Secunda (sien ander blog entry vir foto's)
* One Gospel, nuwe DSTV musiekkanaal, gaan vir my, Jan en Jake-hulle verniet videos maak!!! Kan nie wag nie :)
* Hope nuwe vriende gemaak by Secunda
* Gesien hoe die Here getrou is

No comments: