Die dromme en bass recording gebeur nou Donderdag en Vrydag die week. Moet ongelukkig werk Donderdag, maar gaan Vrydag insit by recording. Kan nie wag nie - Thinus Odendaal speel dromme (ex-Tree 63 en huidige Niemand drommer), so kan nie wag nie!! Weet nog nie wie die bass gaan speel nie.
Het gister gou 'n draai gaan maak by Jake om na die akoestiese kitaar verwerkings wat hy sover gedoen het te luister en net op grond daarvan weet ek sommer dit gaan hond cool wees! Is nou net bang alles gaan te gou verby wees :)
Tuesday, 20 February 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment