Ek is so excited!! Het nou net die songs vir Woensdag - die eerste Wie Is Nog Stil? worship aand, gekies. Sien regtig uit om weer in 'n setting worship te lei waar daar nie soveel grense is oor tyd en tipe songs etc nie. Bid asb. saam dat die Here regtig die aand sal gebruik tot Sy eer.
Ander great nuus is dat al die songs op 'Veel meer' gekeur is deur die FLAM komitee vir gebruik in NG kerk dienste. Wow, is regtig amazed en baie bly! Hoop dat die songs so by meer gemeentes kan uitkom.
Monday, 16 June 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment